ek het gehoor hierdie kamp is so gewild.... jitte..ek kan nou nie onthou wie nie..
iemand het vir my gese hulle bespreek die hele kamp een keer 'n jaar vir familie en
vriende.. O ja... dit is 'n dokter by ons dokter se spreek kamers in Centurion....
ek kan nie haar naam onthou nie...... blykbaar is dit wonderlik daar...
ek is nie regtig ;n "rustic" mens nie... as dit moet sal ek nog in
die tent kamp by letaba... maar deesdae is ons pensionaris en kan nou in
'n rondavil met aircon bly.......:-))))