214,615 members
3,304,073 photos
8,144,770 comments
 

Vonkie's Fotothing

Browse.Upload
and share
your photos
Browse.Explore
our fantastic photo library
Friends.Make Friends
Join our community and have some fun
Photos 36 - 40 of 46

832 views 2 people's favourite photo

Friends
More latest photos

Comments on this photo:

Aug 06 2008 03:21 GMT LizSA
ag.. ja... en die ou boompies... die staan daar by die nuwe Hek by
Hazyview... ook dit by Sybrtand van Nierkerk gesien... ons mooie
laeveld...!!
Aug 06 2008 04:06 GMT vonkie
Hierdie is geneem by Mopani in Kruger. Ons het in die nuwe "rustic" kamp Tsendze gebly. Wonderlik!
Aug 06 2008 15:24 GMT LizSA
ek het gehoor hierdie kamp is so gewild.... jitte..ek kan nou nie onthou wie nie..
iemand het vir my gese hulle bespreek die hele kamp een keer 'n jaar vir familie en
vriende.. O ja... dit is 'n dokter by ons dokter se spreek kamers in Centurion....
ek kan nie haar naam onthou nie...... blykbaar is dit wonderlik daar...
ek is nie regtig ;n "rustic" mens nie... as dit moet sal ek nog in
die tent kamp by letaba... maar deesdae is ons pensionaris en kan nou in
'n rondavil met aircon bly.......:-))))
Aug 18 2008 11:42 GMT caferr
nice shot...
Sep 18 2008 18:09 GMT Lalbabu
You can see such a type of flower in my archive too.
Mar 10 2009 19:44 GMT pieter40
Prachtige bloemen, mooie kleuren.

FT2