jis ek sien dit nou eers!...nee liz dit is in Queenstown, daar is soveel ou lokomotiewe wat net daar sit, sal graag een wil afneem wat nog in gebruik is...enige idees?
Umgeni steam... Rovus rail Pretoria........ the stoom treintjie in Knysna./George..
Umgeni rail loop nog op die Suid Kus van Natal... maar dit is privaat....
moontlikk het de Aar nog werkende lokomotiewe.... maar na die laaste paar jaar..
dit weet ek ook nie...!!!
wat kan jy my van Coffee Bay vertel.... lekker vakansie plek.. is dit veilig daar...
het jy foto's van daar...??
laat dit goed gaan met jou, liewe maatjie..!!
liz, ek het pics van die plek, moet dit net soek...dis stunning! en dis redelik veilig maar verder op in die transkei is bietjie hectic, daar is baie pacpackers en `n hotel, kreef is vrylik beskikbaar, laas was dit R5 een!!!...