Ons het vanaf Rustenburg gery oor NOrtham na Thabazimbi toe...
baie diere daar langs die pad gesien...(wildsplase) koedoes.. Renosters...
bobbejane.. tarentale... en sommer baie baie baie vlakvarke wat deur die draad
gekruip het om die groen by die gebrande gras te eet.... dit was baie goed vir my
"'gees tes toestand "" om dit so te stel...:-)
Geniet julle naweek..... lekker as mens jouself so kan bederf.. !
gaan julle Berg en Dal toe...!!! ons sal nie hierdie jaar seker weer by die wildtuin
uitkom nie...:((