212,980 members
3,293,932 photos
8,141,472 comments
 

Louiva's Fotothing

Browse.Upload
and share
your photos
Browse.Explore
our fantastic photo library
Friends.Make Friends
Join our community and have some fun
Photos 186 - 190 of 193
Tags sunset

392 views

In the Central Kalahari -- Botswana
Friends
More latest photos

Comments on this photo:

Sep 08 2009 17:36 GMT LizSA
Kalahari.... daar is nog baie plekke op die aarde om te besoek...!!!
HOe is die verblyf plekker daar..? Julle is OK.. julle dra mos julle slaapplekkie
saam. :-)
Sep 09 2009 07:53 GMT louiva
Ja dit is waar.Ons gaan nerens sonder ons huis op die dak nie.
Die sentraal Kalahari het geen charlets of verblyf behalwe kamp plek waar jy jou eie tent of sleepwa moet saamneem.Maar glo vir my--- die ongelooflikste ondervinding wat jy kan kry.
Sep 17 2009 18:02 GMT LizSA
Koos Kamp nie....... en my swaer het nou wel die "ARK" wat ons soms saamgenooi word... maar hy raak nou oud, die afstande kan land word.

Ons tyd is ook min... Ons gaan alweer Nashville toe einde Nov. die Newcastle
Ouma is nou daar om baba op te pas... as sy terug kom dan is dit ons beurt.
Dogter wil nie die kleintjies te vroeg in Cresh sit nie... so ons sal bly tot Mei 2010.
dan is hy darem so 14 maande of so. op hierdie manier sien ons hulle darem ook.
Ons het darem twee kinders daar. oudste dogter getroud met twee seuns.. en ons
jongste.. seun.!!!

As jy 'n vlag het van oud of nuwe SA :-) kan jy dit opsit... "flagfriday"
ek het nie eers 'n vlag foto nie... Koos het 'van die ou SA vlae... klein ..
maar niks foto's nie...!!!
Sep 18 2009 06:14 GMT louiva
Jislaaik jong,
Julle is nou so baie anderkant die water dat ons begin dink julle immegreer so stukkie vir stukkie.
Julle moet dit geniet hoor.....Dit is 'n geweldige vooreg om so na die kleinkinders te kan kyk en te geniet.
Ja ons oudste is nou Desember twee jaar getroud maar ons wag nog in spanning vir daardie nuus dat ons ook eendag oupa en ouma sal word.
Die twee is te besig met ander dinge.
Sal seker nog eendag gebeur.

Groete

FT2