pragtige ou boom.... nee... dit is baie rof , ek dink ek sal maar by Letaba hou......!!
ek en Koos kan nou as Pensioen gaan... so ons kry 'n lekker rondawel met 'n
badkamer.... nou is ons 5 ster... :-))))) Maar dit sal seker altyd Letaba wees....
Ons wil February Loskop dam toe gaan... dit is te duur vir ons....!!! :(