Interesante dinge wat mens op die paaie sien....
Ons het so gespot... want ons het besluit op die klein vyf van die wildtuin....
verkleurmannetjie..... honderde miljoene duisendpote... want dit het gereën...
en 'n hele paar verskillende akkedisse.... skilpaaie.... nou kan ek nie onthou wat nog
nie... :(.. ook voeltjies.... by eters :) beeeaters...:::::: !!een dooie slang..