Magnificent.....it is really such a beautiful bird....!!
Julle was baie gelukkig...hierdie is baie mooi....waar was julle in the
Kruger Park...!!! Die water lyk so vrolik.....ek sien daar is nie water in
die Kruger Park nie...die riviere is blykbaar leeg...!!