Goeie more,
jong nee dit was net ,n lekker lang naweek.
Ons gaan nou die 2 Junie 2007 weer met drie weke verlof na mosambiek
Glo my ek kan nie wag nie het dit wraggies nodig.
Ons is so bleddie besig dat ek nie eers tyd kry om foto's te neem of op die web in te gaan nie.
Nogals 'n skande, maar ons sal maar net 'n plan moet maak om by te kom.
Groete Louis
so pragtig...ons het een in aksie gesien....as hy sy vlerke soo oopmaak
om die weerkaatsing van die son te keer....as hy vis vang.. :):)
ag/.. ekkuier maar hier op FT, hou mygedagtes besig...!!