hierdie Tsendse.... is dit die een wat nie krag het nie....
het hulle verblyf... Mopani self lyk my is maar bietjie dooierig... mooi dam... dit is ook al... ooo ekskuus.. en baie mooi bome...!! OOk die kremetart...:-)
Ons dokter hulle gaan ook soontoe... hulle familie het die hele kamp bespreek
vir April.. :-)