158,550 members
2,222,291 photos
5,991,193 comments
 

Tekkies's Fotothing

Browse.Upload
and share
your photos
Browse.Explore
our fantastic photo library
Friends.Make Friends
Join our community and have some fun
Photos 186 - 190 of 195

382 views

This is what happens when you let the ''people'' govern in Africa...
... the 2010 soccer World Cup will probably be a very romantic event... the first time ever played by flickering candle light! ;-/
Friends
More latest photos

Comments on this photo:

Feb 24 2008 11:06 GMT Ellie
neeeee man, is jy seker daai cd's het nie die fotos op nie, ek is 101% seker dis die regtes, het jy dalk 'n ander cd in jou ander drive nie?!
Feb 25 2008 07:32 GMT Tekkies
neeee....... :(
Feb 25 2008 15:40 GMT Twiggs
Hee hee. What World Cup? If Zuma has his way, no whites will be allowed to watch or are welcome at the stadiums. So who worries about Eskom when it's run by aliens with half a brain cell and that's in the dark as well.
Welcome to darkest Africa.
Compliments of Eskom
Feb 28 2008 17:31 GMT Ellie
lol, fok, dit gaan 'n MOERSE verleentheid wees!
Feb 28 2008 17:33 GMT Ellie
neeeeeeee ek verstaan dit nie!! Dit MOET daai CD's Wees, i promise you!! i've got 3 of them and that's the ones she sent me with the photos on them! are they grey CD's? ek haaaaaaaat rekenaars!
Feb 29 2008 07:42 GMT Tekkies
goue cd's, net 2, een met paar doc file die ander met maria se files ..... soek onder jou bondel vuil klere!
Mar 16 2008 20:32 GMT Ellie
Ek is bang vir more!!! Gaan nou weer babbels hap en boll praat!
Mar 16 2008 21:31 GMT Tekkies
Moenie bang wees nie man! Die ander is pigmenteel korrektes, dit is die aantal breinselle wat tel!!! mwah!!
Mar 16 2008 21:39 GMT Ellie
Bol man, jy weet deesdae is dit nie meer die aantal breinselle wat tel nie, dis net die aantal 'BRUIN'-selle wat tel!
Mar 16 2008 21:45 GMT Tekkies
hahaha!!! jy's weer heeltemal te skerp vanaand!!dRINK JOU PILLETJIES EN GAAN SLAAP! Hou nou op worry! Btw. ek kom nou net van Dana Winner show af.. te outyds vir jou ek weet... maar sy perform' 'n hond uit 'n bos uit!
Mar 16 2008 21:48 GMT Ellie
oooo ja, jy't gese jy gaan haar kyk, was dit toe nice?? Jy's seker nou weer in loooooooove met die blond! hahahaha
Mar 16 2008 21:55 GMT Tekkies
Great gewees!!
Hahaha.... die gaskunstenaar [Gerrie Pretorius ek dink?).... vertel van die tannie wat so min weet, sy dink die Salvation Army is die militante vleuel van die Rhema kerk... hehehe!!
Mar 16 2008 21:58 GMT Ellie
hahahaha! Remind my aan 'n grappie wat ek gelees het...2 oumas sit op 'n bankie in die park, toe 'n poedelkaal man verby stap.

Die een tannie kry 'n stroke.....
Die ander ene kon nie bykom nie...

HAHAHAHAH
Mar 16 2008 22:06 GMT Tekkies
Haha! .... of Steve wat die mini-meisie uithelp toe haar kop tussen die tralies vashak.. en toe vir Jurie se 'dis nou jou beurt'... te huil Jurie en se 'my op pas nie deur die tralies nie!'
Hey! Jy's onmoontlik, ek gan nou slaap! ;0
Sal jou bel voor more, vat dit soos dit kom, dit sal verseker nie jou gebrek aan breinselle wees wat jou siskwalifiseer nie!@!@
Tarra..... ek bel jou more voor daai tyd ok!!
Mar 21 2008 19:02 GMT Tekkies
jou cd's ... kan jy hulle lees?
Mar 26 2008 12:07 GMT palakol
Great Work.. c",)