Ons is in Nashville by die kinders..... doen bietjie baba diens....
Marten is 10 maande en ons wil die jaar hier bly om bietjie te deel in sy babadae..
Maar ons verlang ook na die ander een Lourens... word 3 In Mei.. so .. Ouma en
Oupa se harte moet maar deel tussen die kleintjies...:-)) een in Engeland ... een in
Suid Afrika... en een hier.... ..
maar ons weet al die nuus van SA.. ook die duur brandstof... hier is dit dieselfde...!!