Ja LizSa as hulle klein is hierdie een het n Geskiedenis en moes na n Blou aap oord geneem word niemand kon naby sy eienaar kom nie of die persoon is gebyt!!! meng in met natuur
Ja.. het al baie gehoor van dit...hierdie goed is nie gemaak vir makmaak nie..
arme ou diertjie.....
daardie gesiggie laat mens sommer hartseer voel...!!!
groete daar Riek...