ons het nog meer in die klere gehad na 'n lekker swem Don. tot seewier in Koos se swembroek sak. :-) Koos het vir my 'n klein poppie gered uit die see, en die volgende dag 'n sonbril.... :-) ons het baie pret gehad saam met die kinders.nog net een wekie saam met Hentie in Preston.