Liz jy het hier n Diederikkie af geneem en min mense het dit al gedoen hy of sy is baie skaam en jy kry min die kaans om hom te sien wat nog van fotografeer baie geluk jy moet begin n voel boek aanskaf dan sal jy die wildtuin eers begin gegiet edit jou foto en vertel die FT ouens van wat ek jou nou gese het
Riek... laat ek liewer nog een van hulle oplaai dan kyk jy weer asb...
ek het regtig gedink dit is bee-eater...
hulle het in die pad gesit...en ons het nogal vinnig gery...50 km toe moes ons
skielik rem want hulle het nie opgevlieg nie....ek sal probeer onthou môre....
dan laai ek nog van hulle op... dankie Riek..