Ellie... nee... hierdie is Marten... in Nashville T/N ons kom bietjie by
hom kuier... hy is net 8 maande oud... 'n beer van 'n meneertjie
dit ander meneertjie(Lournes Botha ) is amper 3 in Pretoria...... ons verland sommer baie na SA...
dan is ons aangenome dogtertjie Michaela 7 jaar oud
in Engeland.... Hentie , ons dogter ... is ook FT..
hulle woon in Preston...:-) Stuboy het hulle ontmoet...:-)
aaaw hy's pragtig! Jinne julle is net so wyd verspreid! Dis maar moeilik ne, om so orals jou familie te he. Mens verlang jou dood maar kan nie veel daaraan doen nie, en eenkeer 'n jaar is ook nou nie juis genoeg nie, maar ongelukkig is dit maar hoe dit gaan.
Hahaha, hulle was seker nooit weer dieselfde nadat hulle vir Stu ontmoet het nie! ;-)
My grandmother took a similar photo of me when I was his age...of course, it was by a Kodak Brownie with no color, but the idea was the same. Heh heh. Happy April Fool's Day!!