Hi...johnny...wat het jy die hele tyd op Warner Beach gedoen....vakansie
gehou......het jy die sunrise woonstel gesien.....ons het op die punt die
tweede vloer gewoon.....daardie woondstel vir 'n winsie verkoop...:-))
My Pa hulle het op die eerste vloer direk onder ons gewoon....
hy woon nou in die Mooihawens ouetehuis in Winklespruit.....!