218,590 members
3,327,785 photos
8,164,643 comments
 

Ellie's Fotothing

Browse.Upload
and share
your photos
Browse.Explore
our fantastic photo library
Friends.Make Friends
Join our community and have some fun
Photos 186 - 190 of 203

499 views

The entrance to our farm, where i grew up. My brother used to tell me that that hole in the middle of the tree is where the boogie-man hides the bones of his victims....nice brother i have....
Friends
More latest photos

Comments on this photo:

Jun 28 2008 02:41 GMT larrybenedict
The trees in the background...is it a grove? The size of the trees and the spacing are making me curious. Lucky you....growing up on a farm.
Jun 28 2008 02:50 GMT Ellie
No they're just smaller bushes. Hahaha, yeah, it was fun...sometimes....
Jun 28 2008 19:23 GMT LizSA
a African Farm, wonderlik...
waar het julle grootgeword...?

Ons was altyd Natallers.. nou bly ons op ons oudag in Centurion...!!
Jun 28 2008 19:24 GMT Ellie
Haha, jaaaa jong! So loop die lewe sy pad met mens!

Het grootgeword in Natal (Greytown naby Mooirivier) en op Thabazimbi (naby Brits), altwee op plase gebly! Was die lewe! Mis dit verskriklik baie
Jun 28 2008 19:36 GMT LizSA
AAhh Greytown... Mooirivier... pragitge wereld, my suster se dogter
hulle boer naby NewHanover... wel nie boer nie... maar Ja, bome...:-))
Ek dink net aan die mis daar tussen Greytown en Mooirivier........:-))

en Thabazimbi.... droog maar pragtig...!!! Ek ken nie daardie wereld so goed nie,
maar was al daar rond.. :-) is mos tuis land... as mens so weg is dan verlang mens
baie terug na veral die weer en die "wild"... !!! ag alles... tot die taxis.. :-) grapp...
Jun 29 2008 07:32 GMT Ellie
Hahahaha, ja nee daar push jy dit nou bietjie! hahaha.

Jaaaaa ek is mal oor daai mistige Natal wereld, mis dit SOOOO baie! Die bosveld is ook nice ja, net verskriklik verskriklik droog op die oomblik! (wel, dit IS winter, so wat verwag ek!)

Geniet jy dit daar oorkand Liz?

FT2