Hallo Jackie en gesin!! Baie geluk. Hy is regtig pragtig! Hoe oud is hy nou? Het jy al fotos van Helena, Lizl en Johan se babatjies gesien. Ons familie raak nou lekker groot!!!
Hulle is almal ook net so pragtig!!
Ag moedertjie.. hy is oulik.... wil daardie ou bekkie net soen.... nč,
Oupa Barries en Ouma Marie...:-)
As Jackie hulle weer die site gaan gebruik sal ek julle weer ad a friend...
het gedink julle is klaar met FT......sien Karina se kind by my en ook Hentie se
kind....:-)
Groete Issie....! xxxxxxx